Wat is palliatiewe sorg?
palliatiewe sorg
Palliatiewe sorg is ’n benadering wat die lewensgehalte van pasiënte en hul gesinne verbeter wanneer iemand ’n lewensbedreigende siekte het, byvoorbeeld gevorderde borskanker. Die doel is dus om lyding te voorkom deur middel van vroeë identifikasie en deeglike assessering, en behandeling van pyn en ander probleme wat met die siekte verband hou, op ’n fisieke, psigososiale en geestelike vlak.

Multiple offices to attend to your enquiries

GAUTENG OFFICE

012 347 8344

 Email

EASTERN CAPE OFFICE

041 363 9962

Email

CAPE TOWN OFFICE

021 949 7588

Email

GARDEN ROUTE OFFICE

044 874 6490

Email

KWAZULU NATAL OFFICE

031 463 3319 / 063 915 2686

Email

PLETTENBERG BAY OFFICE

044 874 6490

Email

BLOEMFONTEIN OFFICE

076 517 6276

Email