Voordele van palliatiewe sorg by borskanker
borskanker
Die doel van palliatiewe sorg is om te fokus op die behoud van goeie lewensgehalte en te sorg dat die pasiënt gemaklik en sonder pyn is. Tasneem van Rooyen het met kenners hieroor gesels.

Dis nie aangenaam om uit te vind dat jy kanker het nie, maar die goeie nuus is dat jy nie alleen daardeur hoef te gaan nie. Borskanker is algemeen onder vroue en ondersteuning is dus van kardinale belang. Die persentasie vroue in Suid-Afrika wat jaarliks met borskanker gediagnoseer word, is 21,78% soos aangedui deur Kansa. ’n Redelike persentasie hiervan kry borskanker op 39 jaar en jonger. Borskanker in mans is skaars, maar kom wel voor. Dit bly dus belangrik vir vroue om maandeliks borsselfondersoeke te doen.

Multiple offices to attend to your enquiries