Só kan versorgers verseker dat hul bejaarde geliefdes veilig is wanneer hulle ’n blaaskans neem
tuisversorging

Om ’n bejaarde te versorg is ’n veeleisende taak wat meeste van jou tyd in beslag neem, dus moet versorgers sorg dat hulle gereeld blaaskanse neem om te verhoed dat hulle uitbrand. Danielle Daniëls het gaan uitvind hoe om die nodige voorsorg te tref sodat jou geliefde goed versorg word terwyl jy weg is en jy dus met ’n geruste hart kan gaan ontspan.

Die maatskaplik-ekonomiese werklikheid van vandag beteken dat al hoe meer bejaarde ouers by hul volwasse kinders moet gaan woon. Volgens dr. Martin de Villiers, mediese direkteur van Medwell SA, is hierdie werklikheid ’n globale tendens.

“In hierdie scenario word die bejaarde dikwels aangetas deur ’n chroniese siekte soos kanker, hartversaking of demensie, wat dan skielik een of meer van die familielede in die rol van ’n informele versorger plaas. Die familieversorgers lewer ’n breë reeks dienste aan hul bejaarde familielid wat oor die spektrum van alle dag-tot-dag aktiwiteite strek.”

Multiple offices to attend to your enquiries

GAUTENG OFFICE

012 347 8344

 Email

EASTERN CAPE OFFICE

041 363 9962

Email

CAPE TOWN OFFICE

021 949 7588

Email

GARDEN ROUTE OFFICE

044 874 6490

Email

KWAZULU NATAL OFFICE

031 463 3319 / 063 915 2686

Email

PLETTENBERG BAY OFFICE

044 874 6490

Email

BLOEMFONTEIN OFFICE

076 517 6276

Email