Selfversorging tydens kanker is belangrik
Tertia Myburgh, ’n geregistreerde verpleegsuster van Medwell SA in George, sê: “ ’n Kankerdiagnose kom altyd as ’n skok vir die liggaam. Gedurende dié stresvolle tyd is dit belangrik om jou liggaamskrag te probeer behou, die liggaamsgewig te probeer handhaaf en die immuunstelsel te versterk.”
’n Gebalanseerde dieet wat aan al die voedingsbehoeftes voldoen, is baie belangrik vir persone met kanker.
’n Gebalanseerde dieet wat aan al die voedingsbehoeftes voldoen, is baie belangrik vir persone met kanker.