Kies die regte tuisversorger
tuisversorging

Tuisversorging van pasiënte en bejaardes raak al hoe gewilder omdat versorging binne ’n mens se eie woning ’n goeie en gerusstellende opsie vir baie mense is, sê dr. Martin de Villiers, Mediese Direkteur van Medwell SA.

Verskeie gesondheids-toestande kan suksesvol tuis gehanteer word, soos onder meer die volgende:

  • aansterking en verdere rehabilitasie ná ’n operasie
  • aansterking en rehabilitasie ná beroerte
  • toediening van binneaarse medikasie
  • versorging wat ook koppeling aan ’n ventilator behels nadat die toestand gestabiliseer is
  • versorging en verpleging van pasiënte met gevorderde lewensbedreigende siektes
    soos kanker
  • tengersorg vir bejaardes wat hulp met alledaagse lewensfunksies benodig
  • demensie-versorging (soos Alzheimersiekte) in ’n bekende omgewing
  • Covid-19-versorging vir stabiele pasiënte.

Multiple offices to attend to your enquiries

GAUTENG OFFICE

012 347 8344

 Email

EASTERN CAPE OFFICE

041 363 9962

Email

CAPE TOWN OFFICE

021 949 7588

Email

GARDEN ROUTE OFFICE

044 874 6490

Email

KWAZULU NATAL OFFICE

031 463 3319 / 063 915 2686

Email

PLETTENBERG BAY OFFICE

044 874 6490

Email

BLOEMFONTEIN OFFICE

076 517 6276

Email