Tuisverpleging meer gerieflik vir pasiënte

Tuisverpleging meer gerieflik vir pasiënte

Die “verpleging en versorging in my eie huis” of tuisverpleging­bedryf in Suid-Afrika is redelik jonk. Tuisverpleging gee jou toegang tot kundige en empatiese hulp wanneer jy en jou familie jou gesondheidsbehoeftes nie meer alleen kan hanteer nie.

Ondersteun só Wêreldkankerdag

Ondersteun só Wêreldkankerdag

Jaarliks word duisende mense wêreldwyd met kanker gediagnoseer. Baie sterf weens hierdie gevreesde siekte en daarom is bewusmaking so belangrik. Danielle Daniëls het meer oor die doel van Wêreldkankerdag gaan uitvind.