Articles and Press Clippings
Tuisversorging die alternatief
Tuisverpleging gee jou toegang tot kundige en empatiese hulp wanneer jy en jou familie jou gesondheidsbehoeftes nie meer alleen kan hanteer nie, of moontlik kundige verpleging en versorging benodig.
Voordele van palliatiewe sorg by borskanker
Palliatiewe sorg is ’n benadering wat die lewensgehalte van pasiënte en hul gesinne verbeter wanneer iemand ’n lewensbedreigende siekte het, byvoorbeeld gevorderde borskanker.
Wat is palliatiewe sorg?
Palliatiewe sorg is ’n benadering wat die lewensgehalte van pasiënte en hul gesinne verbeter wanneer iemand ’n lewensbedreigende siekte het, byvoorbeeld gevorderde borskanker.
Selfversorging tydens kanker is belangrik
Die versorging van kankerlyers is ’n uitdagende taak, veral wanneer jy as kankerpasiënt na jouself moet omsien.
Carmen Jacobs het kenners genader vir leefstylwenke wat jou taak makliker sal maak.